top of page


Swartlandskou 2026: Groter, Beter en steeds ’n Hoogtepunt op die landboukalender
Swartlandskou 2026 vind van Woensdag 2 tot Saterdag 5 September 2026 plaas op die Moorreesburg skougronde en beloof om weereens een van die grootste en mees dinamiese landbou- en masjinerie-uitstallings in die Wes- en Suid-Kaap te wees. Oor die afgelope jare het Swartlandskou ontwikkel tot ’n toonaangewende platform waar landbou, innovasie, gemeenskap en vermaak saamvloei. Die skou bied ’n omvattende en uiteenlopende program wat voorsiening maak vir bedryfskenners, produsen

Skou Media
Jun 92 min read


Die voordele van Peroxsil en sy sleutelrol by die Swartland Skou
Die betrokkenheid van Peroxsil by die Swartland Skou is meer as bloot ontsmetting, dit is ‘n volledige biosekuriteitsbenadering wat die...

Skou Media
Jun 12, 20253 min read


Landbouweekliks kuier by die Swartlandskou
Onthou om moreaand in te skakel op Via TV - Landbouweekliks om 17:30. Kyk terug saam met Pietman Geldenhuys na wat laasjaar alles gebeur...
Danel du Toit
Oct 11, 20221 min read


Swartlandskou 2022 hoogtepunte - Landbouweekliks
Skakel eerskomende Dinsdag in op VIA en loer na Swartlandskou 2022 se hoogtepunte.
Danel du Toit
Oct 5, 20221 min read
bottom of page
