top of page
Besoekers Inligting
Bespreek Nou
Swartlandskou word jaarliks aangebied oor 'n periode van vier dae en is definitief 'n geleentheid vir die hele gesin!
Kaartjies beskikbaar by TIXSA
KAARTJIES | PRYS |
|---|---|
WOENSDAG | R50 |
DONDERDAG | R70 |
WYNTUIN Donderdagaand | R50 |
VRYDAG | R100 |
WYNTUIN Vrydagaand | R120 |
NAWEEKPAKKET (Vrydag + Saterdag van skou + Wyntuin saans) | R300 |
SATERDAG | R150 |
PENSIONARIS (Bo 60, ID noodsaaklik) - Slegs dag toegang | R40 |
KINDERS (o/18jr) | R40 |
KINDERS (0-5jr) | gratis |
Tye
Woensdag, 3 tot Saterdag, 6 September 2025
Hekke open om 08:00
Uitstallings en lokale kan besigtig word
vanaf 09:00 - 18:00
Skougronde sluit om 23:00











Skandeer om jou kaartjie te koop!


Verblyf
Kontak Moorreesburg of Swartland Toerisme vir verblyf besprekings.
Ervaar Plattelandse gasvryheid op sy beste!
Swartland Toerisme
Tel. 022 487 1133
Moorreesburg Toerisme
Tel. 022 487 1133

Parkering
Swartlandskou het oorgenoeg openbare parkeerplek buite die skougronde.
Hierdie jaar sal daar ook betaalde parkeerplek beskikbaar wees op die aangrensende gronde wat R20 per voertuig per dag sal beloop.
bottom of page





%20WIS_edited_edited.png)