top of page
WENNERS 2023

Swartlandskou Masjinerie-, Motor-, en Landbounywerheids uitstallings se wenners van 2023 was:

UITSTALLINGS BO R15 MILJOEN

1ste Plek - Afgri

2de Plek - Overberg Agri

3de Plek - Howard Landquip

BESTE VERKOOPSPERSOON BO R15 MILJOEN

Tossie Weber - Afgri

UITSTALLINGS ONDER R15 MILJOEN

1ste Plek - Benetrax Machinery

2de Plek - MCM

3de Plek - Piket Implemente

BESTE VERKOOPSPERSOON ONDER R15 MILJOEN

Johan Coetzer - Benetrax Machinery

NYWERHEIDSAFDELING

1ste Plek - Yara

2de Plek - Moorreesburg Bande

3de Plek - Tip Trans / Limesales

BESTE VERKOOPSPERSOON NYWERHEIDSAFDELING

Dirkie Pieterse - Moorreesburg Bande

MOTORAFDELING

1ste Plek - Malmesbury Toyota

2de Plek - Action Ford

3de Plek - JB's Nissan

BESTE VERKOOPSPERSOON MOTORAFDELING

Jamie Pretorius - Ford

 

ALGEMENE UITSTALLINGS se wenners van 2023 was:

1st plek - Swier 
2de plek - Herbalife 
3de plek - Carmien Tee 

Uitstallers

Masjinerie-, Motor-, en Landbounywerheids Uitstallings

Maak seker jy maak 'n draai by vanjaar se Swartlandskou Masjinerie-, Motor-, en Landbounywerheids uitstallings.

Hierdie is een van die grootste uitstallings in die Wes-Kaap met uitstallers van oor die hele land. Die waarde van die implemente en toerusting in 2022 het ongeveer R230 miljoen beloop en die organiseerders poog om hierdie bedrag ver te oorskryf in 2023.

Groot opgewondenheid heers jaarliks onder die uitstallers om mee te ding vir die gesogte toekennings.

2024 MASJINERIE BESPREKINGSVORM

Swartlandskou
Swartlandskou
Swartlandskou

Algemeen

swier1.jpg
swier2.jpg
swier3.jpg
bottom of page