top of page
Borge
Swartlandskou Ankerborg
AFGRI vier 10 jaar as Ankerborg van die Swartlandskou!
Vanjaar vier ons ’n besonderse mylpaal. AFGRI se 10de jaar as trotse Ankerborg van die Swartlandskou!
Baie dankie aan AFGRI vir ’n dekade se lojale ondersteuning, betrokkenheid en geloof in die Swartlandskou. Ons waardeer hierdie vennootskap opreg!
bottom of page






















