top of page

Landbouweekliks kuier by die Swartlandskou

Oct 11, 2022
1 min read

Onthou om moreaand in te skakel op Via TV - Landbouweekliks om 17:30. Kyk terug saam met Pietman Geldenhuys na wat laasjaar alles gebeur het by die Swartlandskou.

Onthou om die datum vir hierdie jaar se skou in jul dagboek te skryf: 6 - 9 September 2023.





Comments


Swartlandskou Logo

Die Swartlandskou word jaarliks in September aangebied op die Moorreesburg Skougronde.

Tel. 022 433 1607

​info@swartlandskou.co.za

Raak Betrokke

​Korporatief en Borgskappe:

marketing@swartlandskou.co.za

​​Advertensies Besprekings

marketing@swartlandskou.co.za​

©2025 Swartlandskou.

bottom of page