top of page


Swartlandskou 2026: Vier dae waar landbou, kampioenskappe en vermaak saamkom
Moorreesburg maak gereed om van Woensdag 2 tot Saterdag 5 September 2026 weer die hartklop van die Wes-Kaapse landbou te wees wanneer die 92ste Swartlandskou sy hekke open. Besoekers van regoor Suid-Afrika kan uitsien na vier dae propvol kampioenskappe, topgehalte vee, uitstallings, vermaak, lekker kos en 'n unieke plattelandse atmosfeer wat die Swartlandskou jaar ná jaar een van die grootste landbouskoue in die land maak. Die Swartlandskou is veel meer as net 'n landbou-uits

Skou Media
Aug 22 min read
bottom of page
