Kontak Ons:

Vir meer besonderehede oor die Swartlandskou, kontak gerus een van die volgende persone:

President: Hannes Fullard
Sel: 082 820 4958

Dames Voorsitter: Surita Koch
Sel: 083 656 7410
Epos: kochco@telkomsa.net



Skoubestuurder: Ian Koch:
Tel: 022 433 2461
Faks: 022 433 2461
Sel: 083 231 5484




KANTOOR:
SEKRETARESSE: Mev Suzaan Hennig
Kantoorure: Vanaf 1 April 2011 (Halfdag 7:30 tot 12:30)     Augustus & September 2011 (Voldag 7:30 tot 17:00)
Tel: 022 433 1607
Faks: 086 669 3160
Epos: info@swartlandskou.co.za


Aanwysings vanaf Kaapstad:
Moorreesburg is geleë in die hartjie van die Swartland. Volg die N7 na Namibië vanuit Kaapstad, verby Malmesbury en 35 km verder op jou linkerkant is Moorreesburg.

Visie President: DW Giliomee
Sel: 082 774 2579

Damesdag Kontak: Wilinda Hanekom
Sel: 082 797 0869
Tel: 022 433 3513
Epos: jwhan@telkomsa.net


Sekretaresse: Suzaan Hennig:
Tel: 022 433 1607
Faks: 022 433 1607
Sel: 083 606 4569
Epos: hennigs@pcnetmail.co.za
of: info@swartlandskou.co.za


AKKOMODASIE:
Kontak gerus toerisme buro
Tel: 022 433 1072
Webblad: www.tourismmoorreesburg.co.za  





Aanwysings vanaf Worcester:
Vanaf die N1 draai regs op die R43 na Ceres en draai links deur Wolseley en weer links op die R46 na Riebeek Kasteel. Draai regs by die tweede afdraai na Riebeek Kasteel. Volg die R311 totdat dit die N7 bereik en draai regs na Moorreesburg.

Skougronde Uitleg