|
SWARTLANDSKOU MOORREESBURG 2011
|
Tuis->Jeug: JEUG STREEKSKOU: Woensdag 7 September Jeugskou word aangebied vir enige kind en val in twee groepe, Junior-groep (9-13 jaar) en Senior-groep (14-18 jaar). DOEL: Die doel van die jeugskou is om die jeug meer skoubewus te maak. Dit is ‘n uiters gewilde Streekskou vir die hantering van wol, vleisskaap, boerbok en vleisbeeste wat klassifiseer onder verskillende klasse. Alleenlik die hanteerder word beoordeel. Diere word op skou verskaf. DIT IS ‘N USSASA GEAFFILLEERDE SPORTSOORT EN DIE KINDERS KAN WP KLEURE VERDIEN. Vir meer inligting skakel DW GILIOMEE. (Sel: 082 774 2579) Inskrywings vorm |
SKOU HOOGTEPUNTE Vir die boere Masjienerie, skogdag, diere ... Kampioenskappe Skape, beeste, perde ... Vir die Dames Damesdag, stalletjies ... Vir die Kinders Kompetisies, pret ... Vermaak Kuierplekke ... Kunstenaars ... |