|
SWARTLANDSKOU MOORREESBURG 2011
|
Tuis->Vir die boere: MASJIENERIE AFDELING: MASJIENERIE-, MOTOR-, EN LANDBOUNYWERHEIDUITSTALLING: Hierdie uitstalling is die beste in sy soort in die Suid- en Wes-Kaap. Beoordeling vind plaas op Donderdag 8 September 2011 WENNERS VAN 2009 Bo R5 miljoen Eerste: MKB Tweede: Andrag Agrico Verkoopman: Tossie Weber van Andrag Agrico Onder R5 miljoen Eerste: Weskus Meganisasie Tweede: Rovic & Leers Verkoopman: Deon vd Westhuizen van Yara Motors Eerste: Andrag Tweede: Audi Verkoopman: Marinus Kritzinger van Audi Totale waarde van masjienerie in 2009: R84 miljoen Die uitstallers van 2010 kry voorkeur om weer hul skoupersele te benut in 2011. Ingeval van kansellasies kan nuwe uitstallers die geleentheid kry om ‘n perseel te bekom. Suzaan Hennig - 083 606 4569, Epos: info@swartlandskou.co.za Cornelius Hanekom - (Sel) 083 233 8613 (faks) 022 433 2409 na ure SKOGDAG: Langgewens Proefplaas - Donderdag 8 Sept 2011 G.Conradie - 083 652 6615 Program RYPERD AFDELING: H Spangenberg - 082 453 4469 WP SAALPERD: Streekskampioenskappe TREKPERD AFDELING: Servaas Rabe - 082 473 2440 S.A. VLAAMPERDE: Nasionale Kampioenskappe S.A. HACKNEYPERDE: Wes Kaapse Streekskamp |
SKOU HOOGTEPUNTE Kampioenskappe Skape, beeste, perde ... Jeugskou WP kleure ... Vir die Dames Damesdag, stalletjies ... Vir die Kinders Kompetisies, pret ... Vermaak Kuierplekke ... Kunstenaars ...
|